Hulp Met Depressie
Meer Inligting
Trauma Berading
Meer Inligting
Kinder Berading
Meer Inligting
Tiener Berading
Meer Inligting
Previous
Next

Breek die kettings wat Jou bind!
Aanlyn Berading Nou Beskikbaar!

Christelike Aanlyn Berading beskibaar tydens die COVID-19 Pandemie

Dr. Frans, Dr Sariet en Daleen Hepburn is beskikbaar vir aanlyn berading


Skakel ons by 012 547 6742 vir n afspraak

Kursusse Beskikbaar

Tienerberading Kursus

– Aangebied deur Dr. Sariet Nortje

Ouerleiding En Spel Intervensie Kursus

– Aangebied deur Dr. Sariet Nortje

Huwelik En Verhouding Dinamika Kursus

– Aangebied deur Dr. Sariet Nortje

Gevorderde Diep Emosionele Transformasie Kursus

– Aangebied deur Dr. Frans Nortje

Neem Asseblief Kennis

Slegs die Gevorderderde DET kursus is waar studente klas op zoom OOK kan bywoon. D.w.s. opsies is klasbywoning by KBN (568 Holihock str, Doornpoort, Pretoria), Klasbywoning op Zoom, Dan is afstand studies ook beskikbaar.  Vir meer inligting.

Skakel ons by 012 547 6742 / Whatsapp ons 082 449 3096  of  stuur gerus ‘n e-pos na info@keerpunt.co.za

Klastye: Maandae, Dinsdae, Donderdae, Vrydae 18h30 – 21h00

Previous
Next

Tweede Jaar Diploma

Derde Jaar Graad

Vierde Jaar Honneurs