Ons Berading

KBN se D.E.T. - Beginsel

D.E.T. of Diepgaande Emosionele Terapie (Uniek aan KBN )

Kbn doen Geestelike berading deur van die volgende metode gebruik te maak.

DET, kom tot die kern van emosionele turbulensie ... - en genesing!

DET bring volkome genesing van emosionele en siels-ongesteldhede!

DET is deur die Heilige Gees ge-inspireer!

DET is Woord gefundeer!

DET is alles wat Lukas 4:18 belowe!

DET sentreer om Jesus as sentraal in ons lewens, Hy alleen is die groot Geneesheer!

DET praktiseer en onderskryf 1 Korintiers 13!

DET soek die oorsprong van emosionele probleme en behandel nie bloot die vrot vrugte of gevolge nie! Dus soek ons die “oorsaak”

DET Beginsel een: Spreek die aggressor/s aan.

DET Beginsel twee: Die prenatale tydperk en terapie indien daar trauma plaasgevind het.

DET Beginsel drie: Die Seergemaakte Binnekind. Die meeste van ons het 'n seergemaakte binnekind wat wegkruip vir emosionele seer.

DET Beginsel vier: Terug na die trauma, toe dit plaasgevind het en genesing.

DET Beginsel vyf: Terug na geliefdes wat onverwags aan die dood afgestaan is. (Ons roep NIE geeste op nie! )

DET Beginsel ses: Aborsie / Traumatiese miskraam.

DET Beginsel sewe: Hoe om ontslae te raak van die fantasiebeelde van pornografie wat in die verstand vasgevang is. 

Tipes Berading

HUWELIKSBERADING | COUPLES COUNSELLING

Making the choice to go to couples counseling can feel like a very big step. It involves admitting that things are not perfect in your partnership, which is often tough to do and scary to admit.

KINDERBERADING | CHILD COUNSELLING

Confidentiality exists between counsellor and the child. Confidentiality will be broken when the child is feared to be at risk from themselves or others.

TRAUMA BERADING | TRAUMA COUNSELLING

An overwhelming, life-threatening, terrible and frightening experience which is way out from any other “ordinary” human experience

TIENERBERADING | TEEN COUNSELLING

RETRENCHMENT BERADING | COUNSELLING

EMOSIONELE BERADING | EMOTIONAL COUNSELLING

568 Holihock Straat, Doornpoort

012 547 6742

Pretoria, South Africa

info@keerpunt.co.za

HET U HULP NODIG??